Subscribe to YOUR-BLOG-NAME on Google +

Thursday 15 November 2012

November 2012

Dear friend

In this issue of Understanding the World we include abstracts of two Afrikaans articles that was recently posted on the blog Life in the Universe  - one on Dr Willie Mc Loud's new book Op soek na Abraham en sy God (Griffel, 2012) and one on the conflicting paradigm's of Critical Bible Scholarship and traditional Christianity. We also include a link to an interesting article on the ongoing secret war with Iran and one on the Dead Sea Scrolls..  

Abraham en sy God - koop 'n boek!! 
Willie Mc Loud se nuwe boek getiteld Op soek na Abraham en sy God - 'n studie oor die historisiteit van die Genesis-verhale (Griffel, 2012) het onlangs verskyn. Die volledige inhoudsopgawe word vir die eerste maal hier gepos asook 'n uittreksel van 'n resensie wat in TEO verskyn het.  Die stimulerende lekkerlees trant van die boek maak dit ideale leesstof vir 'n vakansie. Dit is 'n goeie geskenk vir familie en vriende wat in die betroubaarheid van die Bybel belangstel.(Sleutelwoorde: Abraham, Adam, antieke wêreldbeskouing, argeologie, Bybelse inspirasie, El-Elyon, El-Sjaddai, Enmerkar, Etana, Genesis, goderaad, Henog, Nimrod, Satan, Sumerië, taleverwarring, toring van Babel).
Om die artikel te lees klik op Abraham en sy God - koop 'n boek!!

Paradigmas in konflik: Bybelwetenskap vs tradisionalisme
Sedert die wetenskaplike ondersoek na die Bybel jare gelede begin het, het die godsdienstige landskap stadig maar seker ontvou in twee breë godsdienstige strome wat langs mekaar vloei en mekaar grotendeels uitsluit. Daar is baie kerke wat hulleself in die tradisionele stroom van die Christendom bevind wat die legitimiteit van Bybelwetenskap in beginsel ontken. Bybelwetenskaplikes - wat veral in die raamwerk van die gereformeerde teologie 'n tuiste gevind het (alhoewel sommige van hulle selfs daar ongemaklik voel) - is weer van mening dat die eersgenoemde groep 'n pre-wetenskaplike benadering tot die Bybel volg wat in die wetenskaplike tyd waarin ons lewe geen legitimiteit meer het nie. Tussen hierdie pole is daar baie mense wat oor die geldigheid van hierdie paradigmas nadink. 'n Boek soos Hier staan ek... is 'n voorbeeld daarvan (sien bespreking). Uiteindelik gaan dit oor die ruimte wat vir geloof geskep word.(Sleutelwoorde: Bybel wetenskaplikes, Bybelwetenskap, Markplein, Sakkie Spangenberg, wetenskap).
Om die artikel te lees klik op Paradigmas in konflik: Bybelwetenskap vs tradisionalisme


From Sudan to cyber, secret war with Iran grows
From a suspected Israeli airstrike in Sudan to cyber warfare in the Gulf and a drone shot down over Israel, the largely hidden war between Iran and its foes seems heating up and spreading.
To read this article click on From Sudan to cyber, secret war with Iran grows

On archaeology: Ancient scribe penned manuscripts linking Dead Sea Scrolls with writings found at Masada in Israel.

The previous issue of Understanding the World focused on Islam's role in the upcoming world order 

If you find Understanding the World interesting, forward it to a friend.

Understanding the world is a monthly e-letter with abstracts of, and links to, informative articles on a variety of interrelated issues including origins, science, philosophy, faith, archaeology, international affairs (especially the Middle East and the European Union) and eschatology (the study of last events).

To subscribe to Understanding the World use Subscribe

To unsubscribe just return the e-letter when mailed to you