Dear friend
In this issue of Understanding the World we include abstracts of two Afrikaans articles that was recently posted on the blog Life in the Universe - one on Dr Willie Mc Loud's new book Op soek na Abraham en sy God (Griffel, 2012) and one on the conflicting paradigm's of Critical Bible Scholarship and traditional Christianity. We also include a link to an interesting article on the ongoing secret war with Iran and one on the Dead Sea Scrolls..
Abraham en sy God - koop 'n boek!!
Willie Mc Loud se nuwe boek getiteld Op soek na Abraham en sy God - 'n studie oor die historisiteit van die Genesis-verhale
(Griffel, 2012) het onlangs verskyn. Die volledige inhoudsopgawe word
vir die eerste maal hier gepos asook 'n uittreksel van 'n resensie wat
in TEO verskyn het. Die stimulerende lekkerlees trant van die boek maak
dit ideale leesstof vir 'n vakansie. Dit is 'n goeie geskenk vir
familie en vriende wat in die betroubaarheid van die Bybel belangstel.(Sleutelwoorde: Abraham, Adam, antieke wêreldbeskouing, argeologie, Bybelse inspirasie, El-Elyon, El-Sjaddai, Enmerkar, Etana, Genesis, goderaad, Henog, Nimrod, Satan, Sumerië, taleverwarring, toring van Babel).
Om die artikel te lees klik op Abraham en sy God - koop 'n boek!!
Paradigmas in konflik: Bybelwetenskap vs tradisionalisme
Sedert die wetenskaplike ondersoek na die Bybel jare gelede begin
het, het die godsdienstige landskap stadig maar seker ontvou in twee
breë godsdienstige strome wat langs mekaar vloei en mekaar grotendeels
uitsluit. Daar is baie kerke wat hulleself in die tradisionele stroom
van die Christendom bevind wat die legitimiteit van Bybelwetenskap in
beginsel ontken. Bybelwetenskaplikes - wat veral in die raamwerk van die
gereformeerde teologie 'n tuiste gevind het (alhoewel sommige van hulle
selfs daar ongemaklik voel) - is weer van mening dat die eersgenoemde
groep 'n pre-wetenskaplike benadering tot die Bybel volg wat in die
wetenskaplike tyd waarin ons lewe geen legitimiteit meer het nie. Tussen
hierdie pole is daar baie mense wat oor die geldigheid van hierdie
paradigmas nadink. 'n Boek soos Hier staan ek... is 'n voorbeeld daarvan (sien bespreking). Uiteindelik gaan dit oor die ruimte wat vir geloof geskep word.(Sleutelwoorde: Bybel wetenskaplikes, Bybelwetenskap, Markplein, Sakkie Spangenberg, wetenskap).
Om die artikel te lees klik op Paradigmas in konflik: Bybelwetenskap vs tradisionalisme
From Sudan to cyber, secret war with Iran grows
From a suspected Israeli airstrike in Sudan to cyber warfare in the
Gulf and a drone shot down over Israel, the largely hidden war between
Iran and its foes seems heating up and spreading.
To read this article click on From Sudan to cyber, secret war with Iran grows
On archaeology: Ancient scribe penned manuscripts linking Dead Sea Scrolls with writings found at Masada in Israel.
The previous issue of Understanding the World focused on Islam's role in the upcoming world order
If you find Understanding the World interesting, forward it to a friend.
Understanding the world
is a monthly e-letter with abstracts of, and links to, informative
articles on a variety of interrelated issues including origins, science,
philosophy, faith, archaeology, international affairs (especially the
Middle East and the European Union) and eschatology (the study of last
events).
To subscribe to Understanding the World use Subscribe
To unsubscribe just return the e-letter when mailed to you